- Die belangrikste van al die werkdragte is die getikte een: Hersiening Graad 9 Geskiedenis. Dit het 15 vrae.
- Die ander take is belangrik aangesien dit jou ‘n idee gee wat in die vraestel is.
- By een of twee vrae is daar nie antwoord in die Bron nie – dit sal nie gebeur in die eksamen nie.
- Laat weet my indien iemand ‘n fout sou sien…mens bly mens…